Snoepie
Gesonde opsies word deur die Snoepeloerie aangebied. Aankope kan kontant of op rekening gedoen word. Indien leerders op rekening koop, moet ouers vooraf persoonlik reëlings tref met Me van der Walt.
Snoepie-tye:
- 1ste pouse
- 2de pouse
- Na skool tot 14:15
- Sportdae
Kontaknommer: 072 839 3260