Musiek Personeel

Musiek Personeel

Laerskool George-Suid bied topklas musiek-onderrig aan ingeskrewe leerders.  ‘n Passie vir musiek dryf hierdie opvoeders om hul liefde vir die vakgebied op unieke wyse aan leerders oor te dra. 

Me. Sanri Oosthuizen
Me. Surika Louw
Mnr. Calvin Steyn
Me. Susan Hattingh

Doen gerus navraag aangaande onderriggeleenthede vir u kind.