Bestuurspan

Bestuurspan

Die Bestuurspan is ‘n  professionele span wat op bestuursvlak LGS se belange op die hart dra en die skool se waardes uitleef.  As leiers in hul onderskeie gebiede, lewer die Bestuurspan ondersteuning aan die Skoolhoof.

Skoolhoof:  Mnr. Sas du Plessis

Adjunkhoofde:  Mnr. Hein Marais en Me. Barbara Albertyn

Departementshoofde:  Mnr. Johan Dippenaar, Me. Mariet Boshoff, Me. Riekie Nel, Me. Kathy Germishuys en Me. Martie Ferreira (waarnemend).