“Kulturama” – Kultuur Komitee

“Kulturama” – Kultuur Komitee

Die Kultuur Komitee het ten doel om leerders wat aan kultuur-aktiwiteite buite skoolverband deelneem, blootstelling en erkenning by die skool te gee.  Hierdie beweging het begin met die Kultuurtrein, wat die slagskip kultuurproduksie van die skool was.  Hierdie jaar, 2018, het die Kultuur Komitee die komitee herdoop en staan nou bekend as “Kulturama”.  Verskeie produksies word onder hul vaandel gehou. Hou asseblief die kalendar dop!  

Voorsitter: Me Tania Swart

Sekretaresse: Me Sanet Taljaard

Skakelpersoon: Mnr Hein Marais