Oueraksie

Oueraksie

Die Oueraksie doen ongelooflike werk!  Hulle is voorwaar ‘n entoesiastiese groep ouers wat hard werk om saam fondse vir die skool te genereer.  Buiten lede van die Oueraksie, wat as ouerkomitee dien, is daar ook Graadverteenwoordigers wat behulpsaam is.  

Oueraksiebestuur vir 2020/2020


VOORSITTER:
Me. Nicky Daines

ONDER-VOORSITTER: Me. Sonika van Tonder

SEKRETARESSE: Me. Remondé Grobbelaar

TESOURIER: Me. Debbie Janse van Rensburg

ADDISIONELE LID:  Me. Andrea Pool

SKAKELPERSONEEL:  Mnr. Hein Marais

 

Baie sterkte aan hierdie komitee wat leiding sal gee vir die termyn.  “Team LGS” waardeer julle!