Graad 7

Graad 7

Dis uiters belangrik dat jy as ‘n graad 7 leerder ‘n goeie studiemetode moet ontwikkel.  Gebruik die voorbeelde van mnr. Tony Buzan, deur op die skakel  “Geheuekaarte”  te klik, om jouself te leer om jou eie geheuekaarte op te stel.   As jy daarmee sukkel, kom gesels gerus met mnr. Meyer.

Sterkte met julle studies.

Om die opsommings van ander vakke af te laai, moet jy onder die graad 7 skakel op elke afsondelike vak klik en daarna op ‘n onderwerp.  Die opsomming sal self begin aflaai na jou rekenaar, tablet of selfoon en dit onder c:/downloads stoor.

Ek hoop en vertrou dat dit vir jou van hulp kan wees met jou studies.

——————————————-