Skaak

Skaak

SKAAK SAMEROEPER: ME. KAREN ADENDORFF

PRIVAAT AFRIGTER: ME. MIENTJIE DEAS

Skaakspelers neem aan verskeie toernooie deel en kry gereeld geleentheid om teen ander skaakspelers mee te ding.  Daar is 6 spelers, seuns en/of dogters, in ‘n span.  Skaakspanne neem aan die Top skole-toernooie deel en die wenners dring deur na die WP Top skole-toernooi.  Hierdie WP-toernooi word in Kuilsrivier aangebied.

0/10 tot 0/13-skaakspelers kan in die SWD-span opgeneem word. Die SA-toernooi word gedurende die Desember-vakansie gehou.

Skaaktye:  Dinsdae en Vrydae:  14:00 – 15:00