Krieket

Krieket

KRIEKETHOOF:  Mnr. Theo du Plessis

0/7, 0/8 en 0/9-krieketspelers speel mini-krieket.  Hulle kry geleentheid om aan toernooie deel te neem.  Hierdie ouderdomsgroepe het slegs 8 spelers in ‘n span.  Mini-krieket speel op ‘n kleiner krieketveld en elke spankry 16 boulbeurte.

0/10, 0/11, 0/12 en 0/13-krieketspelers speel op ‘n vol veld.  Hulle is 11 in ‘n span en elke span kry 20 boulbeurte elk.  Spelers  kry geleentheid om liga-wedstryde te speel.  Aan die einde van elke wedstryd word ‘n speler van die wedstryd gekies.  Spelers wat 50 en meer lopies in ‘n wedstryd aanteken, ontvang elke ‘n rooi krieketbal en dra geel sokkies tydens die volgende wedstryd.

O/9 A A de Reuck
O/11A E Eygelaar 
O/11B  
o/11C  
O/13A  Theo du Plessis
O/13B  Anton Joubert
O/13C  Helmo Gericke; Neil Oudejans