Atletiek

Atletiek

ATLETIEKHOOF:  Me. Helene-Mari du Plessis

Atlete volg ‘n gebalanseerde oefenprogram en kry blootstelling om aan verskillende byeenkomstes deel te neem.  0/7 en 0/8-atlete neem slegs aan naelloop-items deel.  Van 0/9 af kan atlete aan baan- sowel as veld-items deelneem.

Afstande van baan-items waaraan die verskillende ouderdomsgroepe kan deelneem:

0/7, 0/8, 0/9:  60m en 80m

0/10, 0/11 en 0/12:  80m, 1200m, 70m-hekkies

0/12:  100m, 150m, 1200m, 75m-hekkies, 150m-hekkies

Hekkies

0/10 tot 0/13-atlete wat kwalifiserende tye behaal, sal vir die SWD-span in aanmerking geneem word.

Byeenkomste waaraan atlete kan deelneem:

Interne Kleurebyeenkoms, Buksie-byeenkoms, sirkelbyeenkomste, streeksbyeenkomstes, Eden-kampioenskappe, Valentynsbyeenkoms, PGS-byeenkoms en die Bredasdorp-byeenkoms.

Verspring   A Erasmus
Hoogspring   K Olivier & MJ van Rooyen
Gewigstoot  M Berndt
Aflos  Z Coleman & G Wolfaardt
1200m  
Naellope en aflosse G Wolfaardt, A de Reuck &  Z Coleman
Hekkies G Wolfaardt