Loerienuus

Loerienuus

Laerskool George-Suid se nuusbrief aan ouers word die Loerienuus genoem.  Die Loerienuus verskyn maandeliks waarin ‘n oorsig van skoolsake- en aktiwiteite aan ouers deurgegee word. 

‘n Harde kopie van die Loerienuus word saam met leerders huistoe gestuur en ook op die tuisblad beskikbaar. Volg bloot die skakel onder “Recent posts” aan die regterkant van die blad.

Die Loerienuus is ook op die D6, by Bronne, beskikbaar.