Klerebank

Klerebank

Goeie tweedehandse skooldrag is teen bekostigbare pryse by die Klerebank beskikbaar.  Verlore klere word ook by die Klerebank ingegee.

Kontak gerus vir me. Daleen Oosthuysen vir verdere besonderhede of navrae.

Die klerebank is weeksdae oop vanaf 12:30 tot 14:15.